| Die doel van hierdie vorm is SLEGS om te bepaal of jy ‘n besluit gemaak het om Christus te volg as gevolg van ʼn besoek aan ChristianAnswers.Net. Moet asseblief nie hierdie vorm gebruik vir algemene vrae en kommentaar nie. (Daar is ‘n ander form vir die doel). |
(kies ʼn opsie)
Ek het sopas gebid en die ewige lewe deur Christus bekom as gevolg van julle webwef.
Ek het vir verlossing gebid, maar is steeds onseker oor die ewige lewe
(lees ons antwoorde aanlyn vir algemene vrae rakende hierdie kwessie)
Ek het opnuut weer besluit om my lewe aan Christus te wy en om Christus op die wyse te dien. [Bid tot Hom en bely jou sonde. Vra vir sy hulp om van vandag af ʼn waardige lewe vir Hom te lei.]
Indien jy nog nie ʼn besluit geneem het om Christus te volg nie, maar wel daarin geïnteresseerd is en graag hulp verlang, stuur gerus vir ons ʼn epos. (moet asb. nie hierdie vorm gebruik nie)
Het jy VRAE rakende verlossing, God se vergewing van sondes of enige soortgelyke vrae? ANTWOORDE is slegs ʼn kliek weg.
|