Besigtig hierdie bladsy in: Engels (English), Portugees, Spaanse

Green Forest. Illustration copyrighted. What kind of world would you create?
  • Een sonder lyding.
  • Een waar ‘n mens sy medemens goedhartig en regverdig behandel (geregtigheid).
  • Een wat vol liefde, samewerking en vryheid is.
Snaaks genoeg…
Dit is presies die tipe wêreld wat God oorspronklik geskep het.

To Next Page

Vertaler: Christiaan Hattingh