Banana Trees. Illustration copyrighted.

God het die mens toegelaat om self te besluit of hulle in gehoorsaamheid aan Hom wil lewe en of hulle ʼn opstandige lewe wil lei teen sy regmatige outoriteit. God was nie ʼn streng heerser nie. Hy het slegs een eenvoudige reël gegee

Besigtig hierdie bladsy in: Engels (English), Portugees, Spaanse
Ons liefdevolle God het 'n volmaakte paradys vir die mensdom!

Perfeksie—“Toe het God gekyk na alles wat hy gemaak het, en dit was baie goed” (Genesis 1:31).

Geen lyding, dood of onderdrukking nie—slegs vryheid om ʼn wonderlike lewe te lei.

Sedert God alle dinge geskep het, is hy die heerser oor alle dinge.

Na die volgende bladsy

Vertaal deur: Christiaan Hattingh