Beach. Illustration copyrighted.

Weet jy…

Hoe was die Tuin van Eden gewees? Antwoord

Is die Tuin van Eden al ooit gevind? Antwoord

Besigtig hierdie bladsy in: Engels (English), Portugees, Spaanse
'N nuwe hemel en aarde

'n paradys vir diegene wie in Hom geglo het
en vir wie hul sondes vergewe is

Uiteindelik sal God die paradys herstel.
Weereens sal daar geen dood, lyding of boosheid wees nie. Ons ervaring in hierdie wêreld van ontberings en barensnood sal maar 'n kort oomblikkie wees in 'n wonderlike ewigheid.

Ons sal die ewigheid spandeer aan die verkenning van God se nuwe skepping…
Hoe aansienlik sal dit nie wees nie! Stel jou 'n ewigheid voor om die talryke skeppings van 'n alwetende, almagtige God te ontdek!

Ons sal God prys terwyl ons in die hemel is vir Sy werk as Skepper en Verlosser, “Here, ons God, U is waardig om die heerlikheid en die eer en die mag te ontvang omdat U alles geskep het; deur u wil het alles ontstaan en is dit geskep” (Openbaring 4:11).

Na die volgende bladsy

Vertaal deur: Paul Stemmett