Besigtig hierdie bladsy in: Engels (English), Duits, Frans, Duits, Japannees, Portugees, Spaanse

Is Jesus Christus die antwoord op jou vrae?

Ja, Jesus Christus kan jou inderdaad help om die antwoorde te vind waarna jy opsoek is. Hy kan die leemte in jou hart vul. Hy kan aan jou vrede en geluk verskaf. Leer hoe

Ontdek die Goeie Nuus! Hier is hoe jy kan seker wees dat jy na die Paradys toe gaan met ons Skepper…

Verduideliking vir volwassenes en tieners of kinders

tale vir volwassenes en tieners

Tale vir kinders

Video en spesiale kenmerke

Klik hier vir die HOOP, 'n gratis, on-line rolprent aanbieding

Die storie van God se belofte aan alle mense – helder en duidelik vertel van die begin af. Ontdek die Hoop!

Gaan jy na die Hemel?

Gaan jy hemel toe? Is jy SEKER dat jy die antwoord ken van hierdie uiters belangrike vraag? Of het jy ‘n paar algemene verkeerde aannames gemaak? Vind nou uit!

God se Storie

Die verhaal van God: Van die Skepping tot in Ewigheid—Neem ‘n MULTIMEDIA TOER DEUR DIE BYBEL. Die Skepper se plan vir jou ewige saligheid word verduidelik, vanaf die BEGIN, in kronologiese volgorde. Kry ‘n FONDAMENTELE begrip van die verhaal van God! Vir alle ouderdomme. Gaan in

Learn about Jesus

Leer meer oor Jesus Christus Wie was hy? Hoe weet ons dat hy werklik ‘n mens was? Hoe weet ons dat hy God is? Het hy werklik uit die dood uit op gestaan? Kry die antwoorde hier, en nog vele meer.

Christen Antwoorde Web Bybel

Lees die Bybel vir jouself. Lees, blaai deur of soek. Indien die Bybel vir jou ‘n nuutigheid is, stel ons voor dat jy met die boek van Johannes begin.


ANTWOORDE oor jou ewige bestemming

  • Is jy goed genoeg vir die hemel?Antwoord

  • Hoe goed is goed genoeg?Antwoord

  • Sal die hele mensdom op die ou einde gered word? Antwoord
    Omtrent almal het ‘n vae hoop en vertroue dat alles op die ou einde gaan reg kom, en dat hulle vroeër of later in die hemel gaan opeindig. Maar hoeveel waarheid lê daar agter?

  • Wat is “die onvergeeflike sonde?” Hoe word sonde “onvergeeflik?” Antwoord

  • Is God regverdig deur slegs sekere mense te vergewe? Antwoord

  • Hoe kan ek vergeef word, en vergeef voel?Antwoord

  • Indien God my vergewe elke keer as ek vergewing vra, hoekom voel ek dan nog so skuldig? Antwoord

  • Benodig Christenskap ‘n NUWE evangelie wat beter aangepas is vir vandag se wêreld? Antwoord

  • Is alle gelowe nie maar basies dieselfde nie? Is dit nie maar net verskillende wyses met dieseldfe doelwit voor oë nie? Hoekom is dit dan dat christenne daarop aandring dat ware redding slegs bekombaar is deur Christus? Antwoord

  • Met soveel verskillende denominasies en gelowe, hoe kan ek besluit watter geloof waar is en watter vals? Antwoord

  • Te oordeel aan die hipokrasie in die kerk, hoekom wil ek ‘n Christen wees?Antwoord

  • Is jy skepties oor die Bybel? Indien wel, lees ons vrae om in ag te neem.

  • Is daar werklik ‘n plek met die naam “Hel”? Antwoord

  • Hoe kan ek seker wees oor my saligmaking?Antwoord

  • Kan ‘n persoon wat gered is ooit verlore raak? Antwoord
    Kan ‘n Christen sondig tot op so ‘n punt dat hy sy saligmaking verbeur en dan op die ou einde verdoem word tot die ewige vuur?

  • Indien ‘n Christen selfmoord pleeg, sal hy dan steeds hemel toe gaan? Antwoord

  • Selfmoord: Wat sê die Bybel? Antwoord

  • Is die doop met die water regtig nodig vir saligmaking? Antwoord

  • Wat bedoel die Bybel wanneer dit verwys na die “Doop van die dooies?”Antwoord

  • Kan klein kinders na Christus toe kom om gered te word?Antwoord

  • Wat is die ewige bestemming van ‘n baba wat te sterwe kom? Antwoord
    Watter riglyne gee die Bybel vir ons rakende babas wat te sterwe kom?

  • God se sovereiniteit, uitverkiesing, en ‘n mens se vrye wil – Wat sê die die Bybel? Antwoord
    Omdat God die skepper is van die heelal, het Hy alleen die reg om outoriteit af te dwing. Hoekom laat hy nog sonde toe om te bestaan? Wat kan ons leer oor vrye wil en die uitverkiesing?

  • Kan ‘n gay persoon hemel toe gaan?Antwoord

  • Is die besnydenis ‘n voorvereiste vir redding by Christelike mans? Antwoord
    “Ek is in verwarring oor of ‘n Christen besny moet word of nie, want ek is nie…”

Sleutelwoorde om jou ewige bestemming te bepaal:


  • Om die plan van redding beter te verstaan—Lees die verhaal van God om te sien wie God is, wie mense is, die aard van sonde, God se plan, ens.—Gaan

  • ReënboogWatter enkele gebeurtenis het die vermoë om TYD TE VERDEEL? (Flash aanbieding)—Gaan

  • Wat verwag God van my? Antwoord
    ‘n Aanbieding van die TIEN GEBOOIE van die Ou Testament, sowel as God se grootste verwagtinge van die Nuwe Testament.


Antwoorde vir Persoonlike Vrae

  • Spaar Jouself Pyn: Tien Wenke vir Nuwe en Groeiende ChristenneGaan

  • Kopiereg Bestaan God werklik? Hoe kan ek weet? Antwoord

  • Indien God alles gemaak het, wie het dan vir God geskep? Antwoord

  • Hoe kan ek weet die Bybel is die waarheid? Antwoord

  • As God weet ek het SEER, hoekom help hy my nie? Antwoord

  • Voel God ons pyn? Antwoord

  • Wat moet ‘n Christen doen indien hy deur DEPRESSIE oorweldig word? Antwoord

  • Is daar voorbeelde in die Bybel oor DEPRESSIE en hoe om dit te verwerk? Antwoord

  • Ek dink ek is VERSLAAF AAN SEKS. Het Jesus vir my ‘n antwoord?—Gaan

  • Ek dink ek was SEKSUEEL MISBRUIK, maar ek is nie seker nie. Wat is seksuele misbruik, en wat kan ek doen omtrent die trauma wat ek nou ervaar? Antwoord

  • EK IS LELIK. Hoekom was God so onregverdig teenoor my? Antwoord

  • Leer my OOR DIE BYBEL. Gaan

  • Vir Muslems – Wat sê die Koran oor Jesus? Antwoord

  • Wat Islam verkondig oor die kruisiging van Christus. Antwoord

  • Vir Moslems wat probeer… IsaalMasih.net
    Muslems soek die waarheid by die duisende. Besoek www.IsaalMasih.net en leer oor Hazrat Isa, drome en visioene oor die “Man in Wit,” die heilige boodskap van Al-Kitab, en meer…

  • Is jy opsoek na antwoorde vir jou vrae rakende God, die Bybel en die lewe? Gaan besoek ons antwoord bladsye (Christen Antwoorde Netwerk).

Het jy vandag al vir Jesus Christus in jou hart in genooi?
Weet nie hoe om Christus in jou hart in te nooi nie? Leer nou hoe!


ChristianAnswers.Net
Christen Antwoorde Netwerk TUISBLAD en LêERGIDS

AANGEBIED deur Christian Answers.


WEBMEESTERS, help om siele na Christus toe te bring. Verskaf jou besoekers met ‘n skakel na hierdie bladsy. Ons het dit eenvoudig gemaak. Besoek ons Webmeester beleeftheidsblad. vergunning bladsy

Vertaler: Christiaan Hattingh

e